Beeste
Ons beeskudde vorm die ruggraat van die boerdery. Ons fokus op geharde, goed aangepaste diere wat op die veld presteer en jaar na jaar betroubaar produseer.
- Klem op vrugbaarheid, temperament en groei
- Deurlopende verbetering van die kudde se genetika
- Kwaliteit vee vir die mark